Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die Wêreld…
SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskuts het aan die SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe deelgeneem. Die Wesvalia Boogskietspan is aangewys as die algehele wenners in die skole-afdeling! Tydens…










