)

Junior redenaars blink uit – Hoër Meisieskool Bloemhof

Junior redenaars blink uit. Hoër Meisieskool Bloemhof se junior redenaars blink uit en het besonder goed presteer in onlangse redenaarskompetisies.

ATKV Redenaars: Die volgende leerders het deurgedring na die semi-finale rondte:

  • Voorbereide kategorie: Isabella du Toit, Anja van Staden, Linda Pretorius (Graad 9), Mikayla Koen en Tiné van Loggerenberg.
  • Onvoorbereide kategorie: Isabella du Toit, Mia Pecoraro

𝐑𝐚𝐝𝐢𝐤𝐚𝐥𝐞 𝐑𝐞𝐝𝐞𝐧𝐚𝐚𝐫𝐬:

Jesse Nieman en Mikayla Koen het aan die streeksfinaal deelgeneem.

Uitslae behaal:

  • Jesse Nieman behaal ’n 3de plek
  • Leandri Bekker behaal ’n 2de plek

𝐑𝐚𝐝𝐢𝐤𝐚𝐥𝐞 𝐑𝐞𝐝𝐞𝐧𝐚𝐚𝐫𝐬 𝐍𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐚𝐥

Mikayla Koen dring deur na die nasionale rondte, wat op 18 Oktober in Boksburg plaasvind.

𝐎𝐩𝐩𝐢𝐞 𝐓𝐨𝐧𝐠 𝐀𝐟: 𝐍𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞 𝐃𝐞𝐞𝐥𝐧𝐚𝐦𝐞

Die volgende leerders gaan Hoër Meisieskool Bloemhof verteenwoordig tydens die nasionale kompetisie in Centurion vanaf 16 tot 18 Oktober:

  • Isabella du Toit (Voorbereid en Onvoorbereid)
  • Anja van Staden (Voorbereid)
  • Lara van Niekerk (Voorbereid en Onvoorbereid)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal