ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark het deurgedring na die Nasionale finale rondte van die ATKV Redenaars.
- Sylvia Malin – Tweede, Graad 8 en 9. Afrikaans Eerste Addisionele Taal onvoorbereid
- Danni Malan – Wenner Graad 10-12 Afrikaans Huistaal voorbereid
Eindig in Top 10:
- Ziaan Swanepoel
- Cleo van Wyk
- Sylvia Malin
- Widré van Niewenhuyzen
- Nathan Wasserval

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








