Netbal Stadsliga. Hoërskool Jim Fouché se o.19C netbalspan het hul finaal in die Netbal Stadsliga teen Hoër Meisieskool Oranje met 21-17 gewen. Daarmee eindig JF se o.19C netbalspan dus 1ste in hul liga.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










