Hokkie Aandliga. Vier van Primêre Meisieskool Oranje se hokkiespanne het Dinsdag, 20 Mei, aan die Hokkie Aandliga deelgeneem.
Die spanne het soos volg presteer:
o.12A
- OMS wen St Michael’s 3-0
- OMS wen Eunice Primary School
Die dogters eindig 1ste in die toernooi en ontvang die o.12 trofee.
o.12B
- OMS verloor 1-0 teen Eunice Primary School
o.13A
- OMS verloor in “shootout” teen Primêre Skool Willem Postma 1-0
OMS eindig 3de in die toernooi.
o.13B
- OMS verloor 2-1 teen Primêre Skool Willem Postma




Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









