)

ATKV-Debat streeksuitdunne – Paul Roos Gimnasium

ATKV-Debat streeksuitdunne. Na afloop van die ATKV-Debat streeksuitdunne te Hoërskool Durbanville dring vier van Paul Roos Gimnasium se debatspanne deur na die semifinaal van die ATKV-debatskompetisie. Dit vind vanaf 6 tot 7 Junie te Hoërskool Stellenbosch plaas.

Die twee junior spanne bestaan onderskeidelik uit Lian Winckler, Paul du Plessis en Retief Ferreira, asook Milan van Urk, Enré van Zyl en Xander van Niekerk.

Die twee senior spanne bestaan uit Altus de Villiers en Ian Lubbe, asook Rossouw van Niekerk en Christiaan van der Merwe.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal