ATKV-Debat streeksuitdunne – Paul Roos Gimnasium
ATKV-Debat streeksuitdunne. Na afloop van die ATKV-Debat streeksuitdunne te Hoërskool Durbanville dring vier van Paul Roos Gimnasium se debatspanne deur na die semifinaal van die ATKV-debatskompetisie. Dit vind vanaf 6…









