ATKV-Redenaars. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Lenique Loggenberg, Frederich Barnard, Eugene Smith, Lume van Aardt en Hanno van Jaarsveld is deur na die volgende rondte van die ATKV-redenaars.
Hulle sal nou op 23 Mei in Bethlehem weer deelneem.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










