Proscenium-dramakompetisie. Claudia van Wyk, Graad 12-leerdervan Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gekies as een van die finaliste vir die Proscenium-dramakompetisie wat van 15 tot 17 Mei in die Kunstekaap-Teater plaasvind. Die kompetisie is vir leerders vanaf Graad 6 tot Graad 12.
Sy is een van slegs 70 finaliste wat uit meer as 500 deelnemers landswyd gekies is — ’n besondere prestasie waarop sy trots kan wees.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








