Proscenium-dramakompetisie – HoĆ«rskool Waterkloof
Proscenium-dramakompetisie. Claudia van Wyk, Graad 12-leerdervan HoĆ«rskool Waterkloof in Pretoria, is gekies as een van die finaliste vir die Proscenium-dramakompetisie wat van 15 tot 17 Mei in die Kunstekaap-Teater plaasvind.…









