Skolehokkie. ❞𝑨𝒍𝒐𝒏𝒆 𝒘𝒆 𝒄𝒂𝒏 𝒅𝒐 𝒔𝒐 𝒍𝒊𝒕𝒕𝒍𝒆, 𝒕𝒐𝒈𝒆𝒕𝒉𝒆𝒓, 𝒘𝒆 𝒄𝒂𝒏 𝒅𝒐 𝒔𝒐 𝒎𝒖𝒄𝒉.❞ – 𝑯𝒆𝒍𝒆𝒏 𝑲𝒆𝒍𝒍𝒆𝒓.
Die 2025-Northerns hokkieliga, skolehokkie, begin hierdie week en Hoërskool Die Wilgers, Pretoria. stel hul eerste dogters hokkiespan, die White Tigers, bekend.
Die spanlede:
- Kylie Rothe
- Dominique Jacobs
- Laura-Mari Lachman
- Taylor Mostert
- Ninke Herbst (kaptein)
- Lee-Ann Barkhuizen
- Mijean Meintjes
- Elri Botha
- Kaylee Zwanepoel
- Princess Kunene
- Cornelle Saayman
- Rita-Mari Haasbroek
- Zoë du Plessis
- Natasha Bothma (afwesig by foto’s)
- San-Mari Duvenhage


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








