NWU Prestige Sportreeks. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se landloopspanne het goed presteer by die NWU Prestige Sportreeks finaal.
- Die junior dogters eindig algeheel 7de.
- Die junior seuns eindig algeheel 4de.
- Die senior dogters eindig algeheel 6de.
- Die senior seuns eindig algeheel 8ste.



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









