International Little Model Earth. Gimmies is baie trots op een van hul leerders, Mienke Swart, wat aan die International Little Model Earth-kompetisie deelgeneem en puik presteer het.
Mienke ontvang ’n prys vir Best Evening Wear in die Teen-afdeling en is ook aangewys as die algehele wenner van die PreTeen-afdeling.
Mienke is ook as die Little Model Earth Grand Prix Winner Teen Beauty gekroon.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








