SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot in die Suid-Afrikaanse span geskiet. Die span gaan gedurende Julie na Engeland om daar mee te ding by die British Junior International byeenkoms in Bisley.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










