SA Skoleskiet Kampioenskappe – HoĆ«rskool SPS Brandfort
SA Skoleskiet Kampioenskappe. SA Skoleskiet Kampioenskappe ā HoĆ«rskool SPS Brandfort. Baie geluk aan Rickus Steyn, wat tydens die vakansie met groot sukses aan twee nasionale skietkampioenskappe deelgeneem het! Die Suid-Afrikaanse…
SA Jagters Streekskiet – HoĆ«rskool SPS Brandfort
SA Jagters Streekskiet, Uitmuntende prestasie deur Rickus Steyn! Rickus Steyn van HoĆ«rskool SPS Brandfort het gedurende die naweek van 12 Julie aan die SA Jagters Streekskiet by die Sandveld Tak…
SANSSU Top-80 proewe – HoĆ«rskool SPS Brandfort
SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot…
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie. Rickus Steyn, leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, het aan die Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie (SANSSU) in Nylstroom deelgeneem en skitterend presteer. Die kompetisie het plaasgevind vir die noordelike…












