)

JSE Investment Challenge – Afrikaanse Hoër Seunskool

JSE Investment Challenge. Nie minder nie as 39 spanne, van 4 seuns per span, neem vanjaar aan die JSE Investment Challenge deel.

Daar is meer as 500 spanne van regoor die land wat deelneem. Die kompetisie strek oor ses maande en eindig einde September.

Hierdie unieke geleentheid gee aan jong beleggers die kans om praktiese kennis op te doen oor die wêreld van finansies en beleggings. Elke span kry ‘n denkbeeldige bedrag van R1 000 000 om in JSE-genoteerde maatskappye te belê.

Die spanne wie se portefeuljes elke maand die beste groei toon, sowel as dié oor die volle termyn van 6 maande, wen wonderlike pryse.

Hierdie kompetisie wek al vir meer as 50 jaar belangstelling in die dinamiese omgewing van die aandelemark.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal