)

Elsie Coetzer Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje

Elsie Coetzer Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.18C hokkiespan het aan die Elsie Coetzer hokkie toernooi in Bloemfontein deelgeneem en as wenners uit die stryd getree.

Uitslae behaal:

  • Wen 4-0 teen Hoërskool Ladybrand I
  • Wen teen Bergsig Akademie ll 10-0
  • Wen teen Curro Hazeldean l 5-0
  • OMS wen 5-0 teen Hoërskool Hans Moore ll
  • Wen teen Selly Park l 2-0
  • Met die eindstryd teen Selly Park l wen OMS 2-0

Lienke Lloyd van Oranje is as Speler van die Toernooi aangewys en Esté van Zyl as die beste Middelveldspeler.

Oranje se o.16C’s was die naaswenner in die Elsie Coetzer-toernooi. Hulle het teen skole se A-spanne gespeel. Annabel van Zyl is as beste skakel “link” aangewys.

In die Voortrekker/CUT-toernooi in Bethlehem was OMS se o.16B span die vyfde plek behaal. Nerike van der Westhuizen, Mianke Naudé, Mariné Bam, Jenna Barnard, Inge van Zyl en Jessica van der Westhuizen is onder die beste spelers van die toernooi aangewys.

Hoër Meisieskool Oranje se o.14B’s het sesde in die Elsie Coetzer-toernooi geëindg. Hulle het ook teen skole se A-spanne gespeel.

OMS se o.18A’s het die tiende plek behaal in die St. Mary’s-toernooi. Hulle was onoorwonne ná die eerste 7 wedstryde, maar het twee neerlae (elk met 1 doel) in die 2de rondte gely. Dit het hulle ’n plek in die kwarteind gekos.

Oud-Oranje, Jo-Nelka Swanepoel, het in die fluitjie in die eindstryd hanteer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal