Elsie Coetzer Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Elsie Coetzer Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.18C hokkiespan het aan die Elsie Coetzer hokkie toernooi in Bloemfontein deelgeneem en as wenners uit die stryd getree. Uitslae behaal:…









