SA Skole o.15 Sokkerspan. Twee sokkerspelers van Grey Kollege, Ethan Louw en Christian Holtzhausen het oproepe ontvang na die SA Skole o.15 sokkerspan.
Albei het vertrek na ‘n kamp in Johannesburg waar hulle saam met 38 ander talentvolle seuns gaan oefen. Uit hierdie groep sal slegs 18 spelers gekies word om later hierdie maand die SA Skolespan in Ghana te verteenwoordig.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf









