Kloof Netbalfees 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbaldogters het het hul Kloof Netbalfees 2025 toernooi by Hoërskool Waterkloof afgeskop met groot gees.
Netbaluitslae Dag 1:
O14
- BVHS 4-16 teen St Anne’s
- BVHS 5-12 teen Eldoraigne
O15
- BVHS 12-4 teen Roots
- BVHS 9-14 teen Eldoraigne
O16
- BVHS 12-10 teen Waterkloof 2de span
O17
- BVHS 23-3 teen Centurion
- BVHS 18-17 teen Kemptonpark
O19
- BVHS 13-18 teen Sentraal
- BVHS 21-17 teen Potch Volkies
Netbaluitslae Dag 2:
Hiermee die uitslae van die netbalspanne se wedtsryde na afloop van Dag 2.
O14
- BVHS 8-27 teen Hoërskool Eldoraigne
- BVHS 5-25 teen Jeugland
- BVHS 8-12 teen Helpmekaar Kollege
O15
- BVHS 9-6 teen Bergsig Akademie
- BVHS 7-11 teen Tsumeb
- BVHS 9-8 teen Hoërskool Kemptonpark
O16
- BVHS 5-27 teen Hoërskool Wesvalia
- BVHS 13-18 teen Helpmekaar
- BVHS 19-16 teen Edugate Academy
- BVHS 31-12 teen Ellisras
O17
- BVHS 17-20 teen WHS
- BVHS 24-14 teen Waterkloof 2de span
- BVHS 25-16 vs Eldoraigne
- BVHS 7-28 teen Reddam
O19
- BVHS 25-12 teen Wesvalia
- BVHS 28-21 teen Klerksdorp
- BVHS 23-16 teen Windhoek PVT




Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf











