Suid-Afrikaanse skole atletiek. Vyf atlete van Hoërskool Swartland in Malmesbury neem volgende week deel aan die Nasionale Suid-Afrikaanse skole atletiek (SASA) byeenkoms in Bloemfontein.
- Jaimin Leander (o14 5000m stap)
- Nicolene Janse (o15 200m)
- Elri Coetzee (o17 5000m stap)
- Jeanne Thompson (014 5000m stap)
- Gurston Dixon (o15 100m hekkies) Afwesig op foto.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








