Tweekamp SA Kampioenskap. Hugenote Hoërskool, Wellington, se tweekamp-atlete het die naweek aan die Tweekamp SA Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en baie goed presteer.
Dogters o.17
- Inge Brand 36/55
Dogters o.19
- Mischa Grobler 10/40
- Jacy Brand 21/40
Seuns o.19
- Neil-Willem Büchner 14/57
- Jozef de Beer 37/57
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hugenoteskool.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








