)
Tweekamp SA Kampioenskap – Hugenote Hoërskool

Tweekamp SA Kampioenskap. Hugenote Hoërskool, Wellington, se tweekamp-atlete het die naweek aan die Tweekamp SA Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en baie goed presteer. Dogters o.17 Dogters o.19 Seuns o.19 Lees…

Hugenote Hoërskool verwelkom nuwe Gr 8’s

Die graad 8-groep van Hugenote Hoërskool, Wellington, het reeds ‘n vol naweek van baie aktiwiteite agter die rug! “Hoop julle voel nou tuis en sien uit om ‘n lang en…

Hugenote Hoërskool leerder roei sy pad oop na Wêreldkampioenskap

Bartho Visser (Graad 12) van Hugenote Hoërskool, Wellington, het die vakansie deelgeneem aan die SA Marathon Kampioenskap in Gauteng. Hy het met sy K2-spanmaat ‘n silwermedalje gewen. Hulle is gekies…

Hoërskool Hugenote hokkiespanne toer

Hugenote Hoërskool van Wellington het ‘n propvol Maart-vakansie met ‘n verskeidenheid van toere. Die O/18A Dogtershokkiespan wen, tydens ‘n pragtige wedstryd, teen Settlers High School met 1-0. Hulle verloor ongelukkig…

Hugenote Hoërskool World Choir Games

Hugenote Hoërskool in Wellington behaal die volgende by die World Choir Games se ope-afdeling: