)

Nuwe Skoolhoof – Hoërskool Nelspruit

Nuwe Skoolhoof. Hoërskool Nelspruit stel hiermee hul nuwe skoolhoof bekend.

Die Departement van Onderwys het Mnr. Willie van der Merwe as skoolhoof van NHS aangestel. Hy is geen onbekende in die Laeveld nie. Hy was voorheen adjunkhoof van Akademie by NHS voordat hy die afgelope drie jaar as skoolhoof van Potchefstroom Gimnasium gedien het.

Die Nellies sien met opgewondenheid uit na hierdie nuwe hoofstuk en wens hom baie geluk en sterkte toe.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal