Skoolhoof verwelkom – HoĆ«rskool Nelspruit
Skoolhoof verwelkom. Die Beheerliggaam, personeel en leerders van HoĆ«rskool Nelspruit het gister, 5 Mei, hul nuwe skoolhoof verwelkom. Die nimlike mnr. Willie van der Merwe is met ope arms by…
Nuwe Skoolhoof – HoĆ«rskool Nelspruit
Nuwe Skoolhoof. HoĆ«rskool Nelspruit stel hiermee hul nuwe skoolhoof bekend. Die Departement van Onderwys het Mnr. Willie van der Merwe as skoolhoof van NHS aangestel. Hy is geen onbekende in…










