)

Groot eer vir Dasse se Lize-Mari Marais

Lize-Mari Marais, topmatriekleerder van Hoërskool Langenhoven in 2017, het die skool se naam hoog gehou deur op die hoogste gebied, puik te presteer!

Lize-Mari behaal ‘n gemiddelde prestasie van 95.3%, 8 onderskeidings en word as die beste matrikulant in die Eden/Sentrale Karoo-streek aangewys. Sy is op die WKOD se merietelys en is deel van die top 50 beste matrikulante in die Wes-Kaap. Sy is 1ste in Toerisme in die Wes-Kaap, 8ste in Engels en 9de in Afrikaans.

Die Dasse is baie trots op hierdie pragtige prestasies en wens Lize-Mari alle sukses vir die toekoms!

Op die foto verskyn Lize-Mari Marais saam met Mnr. Piet de Villiers (skoolhoof) op Donderdag, 11 Januarie 2018, tydens die toekenningsgeleentheid.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal