Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi. Die eerste netbalspan van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het vanoggend na die Sportsmans Warehouse-Hoër Meisieskool Paarl netbaltoernooi, vertrek. Die toernooi vind plaas vanaf 20 tot 23 Maart.
Donderdag: 15:21-15:54 – Hoërskool Sentraal teen Hoër Landbouskool Augsburg
30-21:03 – Sentraal teen Collegiate Girl’s High School
Vrydag: 17:38-18:11 – Sentraal teen Hoërskool Nico Malan
19:32-20:05 – Sentraal teen HMS A
Saterdag: 08:08-08:41 – Sentraal vs Paarl Gimnasium A
11:56-12:29 – Sentraal teen Hoërskool Outeniqua
15:44-16:17 – Sentraal teen Hoërskool Bellville
20:10-20:43 – Sentraal teen Parel Vallei
Sondag: 13:04-13:37 – Sentraal vs Pearson High School
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








