Boland Kavaliers Tennisspanne. Verskeie Paul Roos Gimnasium-tennisspelers is gekies vir die Boland Kavaliers Tennisspanne. Hulle neem hierdie naweek aan die Synergy Cup deel.
Die PRG-spelers in die o. 19-spanne:
- Luke Verwey
- Hanno Bouwer
- Liam Badenhorst
- Nicolas Lourens
- Liam Davies
- Zach Jooste
- Cornelius Visagie
- Robbie Smith
Die PRG-spelers in die o. 15 Boland Kavaliers-spanne:
- Daneel Bester
- Christian Oberhofer
- Dawid-Wiese Viljoen
- Liyema Mancoba
- Christian Swart
- Eneale Rolfe
- Johan Maritz
- John Hull
Hierdie interprovinsiale toernooi vind hierdie naweek by verskeie skole en klubs in Stellenbosch en die Paarl plaas.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








