)
Boland Kavaliers Tennisspanne – Paul Roos Gimnasium

Boland Kavaliers Tennisspanne. Verskeie Paul Roos Gimnasium-tennisspelers is gekies vir die Boland Kavaliers Tennisspanne. Hulle neem hierdie naweek aan die Synergy Cup deel. Die PRG-spelers in die o. 19-spanne: Die…

ITF J30-tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium

ITF J30-tennistoernooi. Willem de Waal, leerder van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het die tweede agtereenvolgende week uitstekend by die ITF J30-tennistoernooi in Stellenbosch gevaar. Willem het Dawid Scholtz van…