PPL Atletiekkampioenskappe. ‘n Aantal atlete van Hoërskool Fichardtpark het aan die PPL Atletiekkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer.
Prestasies behaal:
Goue medaljes ontvang:
- Mari Truter: 100m D17 en 400H D17
- Boela Kruger: Diskus S17 en Gewigstoot S17
- Judy Watson: Diskus D19 en Gewigstoot D19
Silwer medaljes ontvang:
- Zia Groenewald: Diskus D15
- Matthew Valentine: 200m S17
Brons medalje ontvang:
- Chanelle de Beer: Diskus D17


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Become a Sponsor








