Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms.
Graanveld atletiekbyeenkoms
- Johnathan Matthew het by die Graanveld atletiekbyeenkoms die S o.12 1200m rekord verbeter met ‘n tyd van 3:37,47.

Afwesig: Sunique de Kock; Kaylee Silcock; Bruwer Oosthuizen; Miné Zietsman; Alrich Zietsman.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://truidakestell.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









