)

Dassies sit stewig in saal

Zoë Heyns, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 8-leerder het die afgelope vakansie aan die Uniondale Landbouskou deelgeneem en mooi presteer.

Zoë word as reserwe kampioen in die Boerperd 3-gang hings/reun vyf jaar en oor aangewys. Sy behaal  ‘n eerste plek in SA riding horse 3-gang kinderryperd 11-18 jaar, en ‘n tweede plek in SA riding horse 3-gang plesierperd ruiterkuns, asook ‘n derde plek in Boerperd 3-gang plesierperd/kinderryperd ruiters 18 jaar en onder. ‘n Vierde plek in Ope 3-gang kampioenskappe en ‘n vyfde plek in Boerperd 3-gang hings/merrie/reun.

Rochelle presteer ook goed en behaal ‘n eerste plek in SA riding horse 3-gang plesierperd ruiterkuns, ‘n tweede plek in SA riding horse 3-gang kinderryperd 11-18 jaar en ‘n tweede plek in Boerperd 3-gang plesierperd/kinderryperd ruiters 18 jaar en onder. Sy behaal ‘n derde plek in Ope 3-gang, ‘n vierde plek in Boerperd 3-gang hings/merrie/reun en ‘n vyfde plek in Boerperd 3-gang merrie/reun 5 jaar en oor. Sy behaal nog ‘n vyfde plek in Ope 3-gang kampioenskappe.

Op die foto verskyn Zoë Heyns (links) en Rochelle Janse van Rensburg (regs) met hulle rosette.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal