)

Sentraal Top 20 Atletiek – Hoërskool Sentraal

Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Sentraal het algeheel derde geëindig by die Sentraal Top 20 Atletiek vir gemengde skole. Sentraal se dogterspan het ook die derde plek behaal.

Hoërskool Sentraal se prestasies behaal:

  • Sewe goue medaljes asook die seuns aflos gewen
  • Sewe silwer medaljes asook die dogters aflos tweede
  • Vyf brons medaljes

Goue medaljes:

  • Huibré Goosen: 90m hekkies
  • Mienka de Kock: 200m
  • Jodene Shawe: 1500m
  • Ettienne Möller: verspring
  • Heinrich Grobbelaar: 400m
  • Jayden Parkin: 110m hekkies en 100m
  • Sentraal Seuns aflosspan

Silwer medaljes:

  • Marli Jacobs: gewigstoot
  • Huibré Goosen: 200m
  • Su-Hesri van Zyl: Hammergooi
  • Jodene Shawe: 800m
  • Keevy-Ann Fourie: gewigstoot en diskus
  • Quenré de Nysschen: Spiesgooi
  • Sentraal Dogters aflosspan

Brons medaljes:

  • Mienka de Kock: 400m hekkies
  • Ziané Cloete: 400m hekkies
  • Wian Geldenhuys: Verspring
  • WM Pretorius: Diskus
  • Louis-Harm Fourie: 800m

B-span medaljes:

  • Silwer: Anneen Postumus: spiesgooi
    • Theuns de Bruyn: Spiesgooi
  • Brons: Caylee Strydom: verspring

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal