)

Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Hoërskool Jim Fouché

Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19A dogters krieketspan het teen Hoërskool Jim Fouché se o.19A dogters krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd gespeel. Sentraal se span het met 68 lopies gewen.

Sentraal teken 149 lopies aan in hul 20 beurte en beperk Jim Fouché tot 17 beurte, almal uit. Lisha Bellinghan en Lisa Bornman van Hoërskool Sentraal het saam ‘n 100-lopie vennootskap behaal. Lisha het 50(42) lopies aangeteken en Lisa het 51(73) lopies aangeteken. Miki Wiese van Sentraal het 3 paaltjies geneem.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal