Vrystaat Skole Tennisspan. Foto: van links: Hugo van Strijp, Evan Nieuwoudt, Tria-Marie Strydom, Zané Wessels, Marinelle Oelofse en Inneke Fourie
Ses tennisspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Hugo van Strijp, Evan Nieuwoudt, Tria-Marie Strydom, Zané Wessels, Marinelle Oelofse en Inneke Fourie, is ingesluit is in die Vrystaat Skole Tennisspan.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










