Vrystaat Elite Karate. Hoërskool Jim Fouché leerder, Divan Venter, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Elite Karate Proewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied.
Divan is na die proewe gekies vir die Vrystaat Elite Karatespan. Hierdie span gaan aan die Karate SA Nationals deelneem Dit word vanaf 8 tot 9 Maart in Durban aangebied.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









