National Aquatic Festival. Oranje durf Vrydag, 31 Januarie, die National Aquatic Festival aan met 2 pare sussies in haar geledere. Hulle is Miné (gr. 10) en Leandi Prinsloo (gr. 8 ) en Kate-Lynn (gr. 10) en Ashleigh (gr. 8 ) de Jager.
Sussies in Oranje se swemspan by hierdie jaarlikse gala is nie baie algemeen nie. Die vorige 3 gevalle was in 2023 (1 stel), 2022 (3 stelle) en 2017 (1 stel).
Die National Aquatic Festival vind in Oos-Londen plaas. Daar is 11 meisieskole betrokke. OMS het verlede jaar 5de geëindig.


Ry 2: Diané Munro, Kate-Lynn de Jager, Mia Barnard, Kaylin Bezuidenhout, Lize-Marié Kruger, Marné van Rensburg, Kayla Vosloo, Caileigh de Beer, Ané Snyders, Danielle Harbron, Mia Pienaar, Carlaine van Rensburg. Ry 3: Nanette Jordaan (kaptein), Francis Whelan, Jana Helmand, Kelly Jackson, Danielle van Jaarsveld, Miana Fourie, Jenna du Plessis, Miné Prinsloo, Emma Theron.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








