)
Opewater-swem – Hoër Meisieskool Oranje sussies blink uit

Opewater-swem – Hoër Meisieskool Oranje is baie trots op die de Jager-sussies. Oranje kondig met trots aan dat twee van hul eie sterre, Ashleigh (gr. 9) en Katie (gr. 11),…

Midmarmyl – Oranje Meisies blink uit

Midmarmyl – Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het Sondag hul staal gewys tydens die gewilde Midmarmyl en met puik prestasies uit die water gekom. In die ouderdomsgroep 14–30 jaar het…

Midmarmyl swemmers – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Midmarmyl swemmers – OMS het geskitter met agt swemmers wat tydens die Midmarmyl verlede Sondag in die top 50 in die ouderdomsgroep 14-30 geëïndig het. Daar was 902 swemmers in…

National Aquatic Festival – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

National Aquatic Festival. Oranje durf Vrydag, 31 Januarie, die National Aquatic Festival aan met 2 pare sussies in haar geledere. Hulle is Miné (gr. 10) en Leandi Prinsloo (gr. 8…