Swemspan oorwin in Durban – Hoër Meisieskool Oranje
Swemspan oorwin in Durban – Hoër Meisieskool se swemspan het die naweek geswem na ‘n oorwinning in Durban. Oranje se swemspan het Sondag geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer…
Veelsydigste sportspan in Oranje – Hoër Meisieskool Oranje
Veelsydigste sportspan in Oranje. Foto: Voor: Leandi, Carmond, Mieke; agter: Lizellé, Klara, Sistine, me. Rautenbach, Corli, Iske, Mila. Oranje se o.14A-netbalspan bewys: Veelsydigheid is hul superkrag. Hoër Meisieskool Oranje is…
Nasionale Junior-swemkampioenskap – Oranje Meisieskool
Nasionale Junior-swemkampioenskap. Leandi Prinsloo, leerder van Oranje Meisieskool in Bloemfontein se medalje-oorwinnings duur voort. Sy het 2 medaljes op die Nasionale Junior-swemkampioenskap in Kaapstad verower. Verder was sy 2de in…
SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – By Hoër Meisieskool Oranje doen hulle dinge sommer maklik twee op ’n slag, net soos in tweekamp waarin gehardloop en geswem word. Leandi Prinsloo, ‘n…
Midmarmyl swemmers – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Midmarmyl swemmers – OMS het geskitter met agt swemmers wat tydens die Midmarmyl verlede Sondag in die top 50 in die ouderdomsgroep 14-30 geëïndig het. Daar was 902 swemmers in…
National Aquatic Festival – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
National Aquatic Festival. Oranje durf Vrydag, 31 Januarie, die National Aquatic Festival aan met 2 pare sussies in haar geledere. Hulle is Miné (gr. 10) en Leandi Prinsloo (gr. 8…
Neptunes Gala – Hoërskool Bultfontein presteer
Neptunes Gala. Hoërskool Bultfontein spog met agt swemmers wat uitstekend presteer het tydens die Neptune Gala. Eerste plek: Tweede plekke: Derde plekke: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://web.facebook.com/bulties Foto verskaf
Distriks-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Bultfontein skitter
Distriks-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Bultfontei se atlete het skitterende rekords behaal tydens due afgelope Distriks-atletiekbyeenkoms. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/ Foto verskaf















