Grey’t Bash Junior kriekettoernooi. Twee van Laerskool Truida Kestell se krieketspelers, Stefflo du Plessis en Braam Eksteen, is vereer vir hul prestasies gedurende die Grey’t Bash Junior kriekettoernooi.
- Stefflo du Plessis: aangewys as die o.11 speler van die Grey’t Bash kriekettoernooi
- Braam Eksteen het die beste boulsyfers vir ‘n 0.13 seun by die Grey’t Junior Bash kriekettoernooi behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










