)

Matriek Toppresteerders 2024 – Grey Kollege

Matriek Toppresteerders 2024. “Welgedaan aan al ons matrikulante. Mag jul die toekoms invaar met opgewondenheid en goeie waardes vasgegrond aan jou sy. Maak ‘n positiewe verskil om jou, en weet waar jou wortels gevestig is.

Agter elke Toppresteerder is daar ‘n puik onderwyser, ondersteunende ouers en ‘n standvastige Grey-gemeenskap. Baie dankie vir almal se bydrae tot die sukses van die Klas van 2024!”

QUO VADIS – “When the occasion demands it, the Grey boy always comes up to scrach.” Wally Westphal

Prestasies behaal:

  • Chris Goosen – 9 Onderskeidings, behaal 94,11%
  • Zak du Plessis – 8 Onderskeidings, behaal 92,75%
  • Hanko Buys – 8 Onderskeidings, behaal 91,88%
  • Stephan Rheeder – 8 Onderskeidings, behaal 90,75%
  • Juandré Prinsloo – 7 Onderskeidings, behaal 91%
  • Jayden Leech – 7 Onderskeidings, behaal 88,29%
  • Johan du Plessis – 6 Onderskeidings, behaal 86,43%
  • Hanno Pienaar – 6 onderskeidings, behaal 84,71%
  • Dawid Pienaar – 6 Onderskeidings, behaal 83,43%
  • Yuh-Kay Huang – 6 Onderskeidings, behaa l82,13%
  • Hilmi Alam – 5 Onderskeidings, behaal 85,57%
  • Jaco du Plessis – 5 Onderskeidings, behaal 84,14%
  • Damian Botha – 5 Onderskeidings, behaal 84%
  • Charlie Briel – 5 Onderskeidings, behaal 82,57%
  • André Claassen – 5 Onderskeidings, behaal 82,43%
  • Martin Ferreira – 5 Onderskeidings, behaal 82,43%
  • Aiden Nel – 5 Onderskeidings, behaal 81%
  • Victor van den Berg – 5 Onderskeidings, behaal 77,5%
  • Danie Kruger – 4 Onderskeidings, behaal 82,14%
  • Connor Vertue – 4 Onderskeidings, behaal 82,14%
  • Janco Aucamp – 4 Onderskeidings, behaal 81,14%
  • Mbuyi Xuma – 4 Ondersleidings, behaal 79,29%
  • Janu Janse van Rensburg – 4 Onderskeidings, behaal 78,50%
  • Danek Meyer – 4 Onderskeidings, behaal 77,57%
  • Nic Reis – 4 Onderskeidings, behaal 76,14%

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal