)
Toppresteerders 2024 – Grey Kollege

Toppresteerders 2024. Tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms het Grey Kollege hulde gebring aan die matriekklas se Toppresteerders 2024. Hierdie manne is geloof vir hulle ywer, self-dissipline en deursettingsvermoë tydens die 2024…

Matriek Toppresteerders 2024 – Grey Kollege

Matriek Toppresteerders 2024. “Welgedaan aan al ons matrikulante. Mag jul die toekoms invaar met opgewondenheid en goeie waardes vasgegrond aan jou sy. Maak ‘n positiewe verskil om jou, en weet…