)

Hoërskool Robertson se Toutrekspan kry ‘n borg

Baie dankie aan 4XR COMPUTERIZED Accounting Solutions vir hul borg aan die 440kg – Seunsspan van die Hoërskool Robertson.

Op die foto links is Rowan Smith saam met Mnr. van Dyk om die nuwe geborgde truie te oorhandig. Langs Mnr. van Dyk is Robin Smith en Carlo Both wat by die 440kg – seunsspan trek.

Op 3 Februarie 2018 bied Hoërskool Robertson die eerste keer ‘n Toutrekbyeenkoms aan. Ons nooi almal uit om hierdie dag saam met ons te kom geniet en die toutrek gees te beleef.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal