Thaakir Abrahams, (links op die foto bo), van die Hoër Jongenskool Paarl, is aangewys as Sportman, terwyl Ruan Lubbe, (regs op die foto bo), aangewys is as die krieketspeler wat die meeste sportmangees openbaar. Hy ontvang die Paarl Krieketklub beker.