Gustav Coetzé van Hoër Jongenskool, Paarl, skitter tydens die jaarlikse prysuitdeling. Hy ontvang die volgende:
Die Jan Kirsten Dux-medalje (eerste posisie in gr 12)
1e in Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Rekeningkunde, Ekonomie, Lewensoriëntering en Addisionele Wiskunde
2e in Afrikaans Huistaal
Die GO Neser-prys vir die beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ’n tydperk van drie jaar
Die PwC-toekenning vir die beste prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde (gr 12)
Die NWU Skool vir Rekeningkunde Potchefstroomkampus-toekenning vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr 12
Die Moore Stephens-prys vir die beste prestasie in Rekeningkunde (gr 12)
Die C2M-prys vir die eerste plek in Rekeningkunde (gr 12)