NTS Tshwane Mayor’s Swemkampioenskap. Hoërskool Eldoraigne is baie trots op Ethan Mac Lachlan wat die naweek van 6 tot 8 Desember, aan die NTS Tshwane Mayor’s swemkampioenskap deelgeneem het.
Ethan het die volgende prestasies verwerf.
- 100m Vlinderslag – 1ste plek
- 200m Vryslag – 2e plek
- 100m Rugslag – 3e plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








