FPL kriekettoernooi. Drie krieketspelers van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Johan van Dyk, Cobus Wilken, Franco de Necker en Jarreth Scott was in die Caspian Tigers span ingesluit vir hierdie jaar se FPL kriekettoernooi.
Die Tigers is die 0/16-kampioene en Cobus Wilken word as die beste bouler van die toernooi aangewys.
Mnr. Thiardt was die afrigter van hierdie span.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









