Swimming High Performance Camp – Twaalf leerders van Merensky Landbou Akademie, Tzaneen is genooi na die Limpopo Aquatics Swimming High Performance Camp. Dit word op 23 November in Mokopane aangebied.
Die twaalf swemmers is:
- Luke Breetzke
- Ella Janse van Rensburg
- Miané van Veelen
- Marny du Plessis
- MJ Pohl
- Ruan Leykauf
- Christiaan Janse van Vuuren
- Milan Ferreira
- Ettiene Tröger en
- Josh Kuisis
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








