)

Wes-Kaap Top 20 – DF Matriekklas 2021 spog met drie name

Wes-Kaap Top 20. Hoërskool DF Malan in Kaapstad se matriekklas van 2021 spog met drie name op die Wes-Kaap se Top 20-merietelys! DF wens Renke Lorio, Ben Roelofse en Renska Krynauw baie geluk met hierdie puik prestasie. Renke Lorio ontvang boonop die toekenning vir die kandidaat in die Wes-Kaap met die hoogste prestasie in Engels Huistaal.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.dfmalan.com/#/tuis

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal