)

Wes-Kaap Atletiekkampioenskap – Laerskool Swellendam presteer

Wes-Kaap Atletiekkampioenskap. SA’s, hier kom Laerskool Swellendam! Vier van Laerskool Swellendam se Boland-atlete het Saterdag in die Paarl deelgeneem aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap. Hierdie vier atlete, Lumari de Beer, Nikeate Arries, Marli de Beer en Johan Swart het hulle Wes-Kaap kleure verwerf met uitsonderlike prestasies.

Uitslae:

  • Lumari de Beer – 2de in 1200 m
  • Nikeate Arries – 1ste – VS; 2de – 70m H; 3de in 100m
  • Marli de Beer – 2de in 100m; 2de – VS
  • Johan Swart – 3de – HS

Nikeate Arries is ook aangewys as die beste veldatleet van die dag.

Laerskool Swellendam wens hulle alle sterkte toe vir die SA Junior Kampioenskappe volgende week in Pietermaritzburg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsswellendam.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal